"REPORT ABUSE" [boodskap #106373] |
Di, 11 Oktober 2005 05:26 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek as 'n Afrikaans sprekende persoon vind dit die afgelope tyd werklik
afstootlik om op hierdie groep te probeer gesels EN HOOFSAAKLIK AGV DIE
AFSTOOTLIKE TAAL VAN OA. BEN EHLERS, ETTERKOP EN KIE.
Ek het het rapporteer en hoop dat my mede afrikaners sal saamstaan en
dit ook doen sodat 'n mens vir 'n slag 'n normale NG kan hê om te
gesels en te verskil.
Staan saam Afrikaners en elimineer die vuilbekke in die groep!!
|
|
|
Re: "REPORT ABUSE" [boodskap #106375 is 'n antwoord op boodskap #106373] |
Di, 11 Oktober 2005 06:57 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet jou nie eers aan die knaap steur nie. Kry hom eerder jammer - dink net
daaraan hoeveel demone sy toutjies trek.
"kaalbaster" wrote in message
news:1129008371.885266.48710@o13g2000cwo.googlegroups.com...